
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Primêre skool Naudeville in Welkom het Saterdag, 1 Maart, aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem.
- Onwabile Hlelani
- Anandi Jacobs
- Amohelang Kolobi
- Mia Best
- Magdalise Ras
- Johnathan Odendaal
- Dean Louw
- Dawie Viljoen
- Dohandrè Janse van Rensburg
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor