SANESA Nasionale Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!🐎 Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat…
Vrystaat SANESA – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat SANESA. Ruiters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek aan die Vrystaat SANESA se 5de kwalifiserende rondte by Goldfields Equestrian Centre in Welkom deelgeneem. Die ruiters…
Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf…
Ruitersport – Primêre Skool Naudeville
Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league: Mia Best…
Ruitersport – Primêre Skool Naudeville
Ruitersport. Primêre Skool Naudeville, Welkom, ruiters het die afgelope naweek aan ruitersport deelgeneem van hulle eerste SANESA kwalifiserende rondte by BRS Equestrian in Riebeeckstad. Prestasies behaal: Miah Erasmus – Graad…
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Primêre skool Naudeville in Welkom het Saterdag, 1 Maart, aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem. Lees meer…
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms -Primêre skool Naudeville
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van Primêre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie. Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:…
Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Raadvoorsitters. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Raadvoorsitters vir die eerste kwartaal bekendgestel. Graad 7A Graad 7B Graad 7C Graad 7D Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
















