Rugby Bokkieweekspan. Twee rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Malan du Plessis en Dohandrè Janse van Rensburg, is ingesluit in die 0.13 Bokkieweekspan wat vanaf 7 tot 11 Julie in Naboomspruit gaan deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









