)
Rugby Bokkieweekspan – Primêre Skool Naudeville

Rugby Bokkieweekspan. Twee rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Malan du Plessis en Dohandrè Janse van Rensburg, is ingesluit in die 0.13 Bokkieweekspan wat vanaf 7 tot 11 Julie…

Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf…