Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s. Hoërskool Fichardtpark se netbalharte klop trots blou na die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s vandag.
Drie van Fichardtpark se netbalspanne het vandag, tydens die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – Hoërskool Fichardtpark, hul onderskeie wedstryde gewen en na die finale deurgedring.
Uitslae behaal:
- 0.15 B Wen teen Hoërskool Sentraal 0.15 19 – 17
- 0.15 A Wen teen Hoërskool Jim Fouché 21 – 16
- 0.14 A Wen teen Eunice High School 30 – 3


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









