)

Goudveld Kunste Akademie – Hoërskool Goudveld presteer

Goudveld Kunste Akademie. Vyf leerders van Hoërskool Goudveld het uitstekend presteer tydens die Con Spirito provinsiale rondte van Goudveld Kunste Akademie. Hierdie leerders het deur middel van hul prestasies hul passie vir die kunste bewys.

Die leerders het as volg presteer:

  • Lené van Lingen verwerf 98% by Con Spirito se provinsiale rondte en is as item-wenner aangewys. Sy dring ook deur na die nasionale rondte.
  • Amy-Rose Castro verwerf 98% by Con Spirito se provinsiale rondte en is as item-wenner aangewys. Sy dring ook deur na die nasionale rondte.
  • Xanthé Bredenkamp verwerf 98% by Con Spirito se provinsiale rondte en is as item-wenner aangewys. Sy dring ook deur na die nasionale rondte.
  • Christine Bekker verwerf 97% by Con Spirito se provinsiale rondte en is as item-wenner aangewys. Sy dring ook deur na die nasionale rondte.
  • Suné Basson verwerf 95% by Con Spirito se provinsiale rondte en is as item-wenner aangewys. Sy dring ook deur na die nasionale rondte.
Amy-Rose Castro en Xanthé Bredenkamp
Suné Basson en Christine Bekker

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal