
Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp.
Fichies se atlete:
- Delmar Fick
- Anebelle Traut
- Nicolaas Vermeulen
- Wihan van Tol
- Wianey Geyer
- Wian Visser
- Jaden Taljaard
- Jandré Vermeulen
- Mikayla Luyt
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor