)
Vrystaat Atletiekspan – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Fichies…

ASA Skole Vrystaatspan – Primêre Skool Fichardtpark

ASA Skole Vrystaatspan. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is. Die spanlede: Die…