ASA Skole Vrystaatspan. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is.
Die spanlede:
- Jaden Taljaard
- Jandré Vermeulen
- Wian Visser
- Delmar Fick
- Anebelle Traut
- Jo-Anne van Rooyen
- Nicolaas Vermeulen
Die atlete neem vanaf 6 tot 7 Desember aan die ASA Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









