Wiskunde prestasies. Hoërskool Fichardtpark leerder, Kara Kruger, is onlangs vereer as een van die top-Wiskunde leerders in haar graad in die Vrystaat, Living Math Olimpiade 2024, prestasies en veelsydigheid in Wiskundekompetisies Vrystaat en Noord-Kaap.
- Graad 8 vraestel – Platinum toekenning
- Graad 9 vraestel – Goue toekenning
Kara het ‘n algehele 5de plek in graad 8 behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









