
Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, Marelé Bezuidenhout en Mieke Strydom.
Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete gaan vanaf 20 tot 22 Maart aan die SA Kampioenskappe te Germiston deelneem.
Die atlete:
- Chanique Wilkens
- Nicolas Goosen
- Sabrina Knoesen
- Marelé Bezuidenhout
- Mieke Strydom
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf