Noord-Gauteng Tafeltennis – HoĆ«rskool Montana trots op Ruan
Noord-Gauteng Tafeltennis. Ruan van der Merwe gekies vir Noord-Gauteng Tafeltennis! Die Monties vier met groot trots die prestasie van Ruan van der Merwe, wat gekies is om die by die…
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap. HoĆ«rskool Outeniqua, George HoĆ«rskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op die Kwagga-atlete wat onlangs aan die Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap deelgeneem het. Hulle het…
Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool
Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, MarelĆ© Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…
Netbal Fast Five – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Netbal Fast Five. Goeie nuus vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is dat beide hul o.17 en o.15 Netbal Fast Five spanne die skool by die SA Kampioenskappe in die skoolvakansie gaan…
PRG Atletiek – SA Kampioenskappe
Atlete van Paul Roos Gimnasium het verlede week deelgeneem aan die SA Atletiekkampoenskappe.Ā
Lianie van Erries by SA-Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste
Lianie Jansen van Vuuren, Graad 10-leerder van Hoƫrskool Ermelo, is gekies as lid van die
Rolbal nuus van af DF Malan Hoƫrskool
Armand Ascarey is ‘n kranige jong atleet. Hy het reeds op verskeie sportgebiede presteer ten opsigte van rolbal en toutrek waar hy verskeie toekennings ontvang het. Tydens die onlangse SA…
Laerskool Outeniqua is sommer baie trots op Mila Barnard
Baie geluk aan Mila Barnard wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap atletiek Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA…













