Baie geluk aan Mila Barnard wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap atletiek Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe in Potchefstroom deelneem . Sy verwerf ‘n tweede plek (Silwer medalje) in werpskyf 0/13.
Become a SponsorLaerskool Outeniqua is sommer baie trots op Mila Barnard
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
4.5