Atlete van Paul Roos Gimnasium het verlede week deelgeneem aan die SA Atletiekkampoenskappe. Baie geluk aan almal met die mooi prestasies!
Reece Montsumi: 1ste o15 Hoogspring
Breyton Poole : 1ste o19 Hoogspring met ‘n hoogte van 2.21m (’n nuwe byeenkomsrekord)
ADVERTISEMENT