)
Vrystaatkampioenskappe 2026 – HoĆ«rskool Sentraal Skitter

Vrystaatkampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal het tydens die Vrystaatkampioenskappe 2026 weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n kombinasie van vasberadenheid, talent en spanpoging het…

Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool

Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool

Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, MarelĆ© Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool

Jaarlikse Prysuitdeling. Met Welkom Volkskool se Jaarlikse Prysuitdeling 2024, het leerders skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto’s verskaf