Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem.
- A-span: Zoey van der Linde en Mieke Strydom
- B-span: Leila Erasmus en Kara Taute
- Reserwe: Hayley Docherty
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf










