)
SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool

SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool se ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA Qualifier 4 te Welkom. Hulle het baie goed presteer. Die uitslae van die SANESA…

Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool

Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi – Welkom Volkskool

TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi. Kara Taute, leerder van Welkom Volkskool, is ingesluit in die Vrystaat o/13 tennisspan, wat hierdie week aan die TSA interprovinsiale laerskoletoernooi in Bloemfontein deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…