Heart Health

Cape Town Cycle Tour – Primêre Skool Universitas

Cape Town Cycle Tour. Shirlé van den Berg is een van Tjokkies se nuwe leerders vanjaar. Sy is alreeds ‘n trotse Tjokkie is murg en been!

Shirlé het die afgelope naweek saam met haar 70-jarige Oupa aan die Cape Town Cycle Tour 2025 deelgeneem. Sy was die jongste dogtertjie wat deelgeneem het en het die 42km roete suksesvol afgelê. Hierdie brawe Graad 6 dogter het 0.13 deelgeneem en 5de geëindig!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – My mouth speaks praise with joy on my lips. Psalms 63: 6-8 Gedagte vir die Week – Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes…

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

Western Cape Coastal-netbalspanne. 🌟 Hoërskool Jan van Riebeeck drie uitblinkers in netbal! Die harte klop met trots by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Drie van die skool se talentvolle…

Leave a Reply

You Missed

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

4th African Youth Games – St Andrew’s College outstanding

4th African Youth Games – St Andrew’s College outstanding

Vrystaat Swemkampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort

Vrystaat Swemkampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort

FSA Exchange Programme – Collegiate Girls’ High School exciting

FSA Exchange Programme – Collegiate Girls’ High School exciting

Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit

Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit