)

Skole krieket – Hoërskool Upington vs Hoërskool Duineveld

Skole krieket. Hoërskool Upington het in ‘n skole krieket wedstryd die span van Hoërskool Duineveld aangedurf.

Uppies het eerste gekolf en word almal uitgehaal vir 99 lopies.

Upington se beste kolwer:

  • Sylvester Hoffman teken 48 lopies aan van slegs 43 balle.

Duineveld het goeie lopies bymekaar gemaak, maar die goeie boul- en veldwerk van Uppies is Duineveld almal uithaal vir 93 lopies. Na ‘n taai wedstryd tree Uppies uit as oorwinnaars met 6 lopies.

Uppies se beste boulers:

  • Kaiden Daniels het 4 paaltjies platgetrek vir 21 lopies
  • Vailon Lombard het 3 paaltjies laat val vir slegs 13 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal