)

Skole krieket – Hoërskool Bredasdorp vs Curro Hermanus

Skole krieket. Hoërskool Bredasdorp se o.15-krieketspan het gister, 8 Februarie, ‘n skole krieket wedstryd op Hermanus teen Curro Hermanus gespeel. Bredasdorp kolf eerste en teken 113 lopies in 25 boulbeurte aan.

  • Justin Bailey het 24 lopies vir Bredasdorp aan geteken
  • Edmund O’Ehley het 21 lopies, nie uit nie, aangeteken
  • Daniel du Toit het 21 lopies bygedra

Curro Hermanus het in hul kolfbeurt 105 lopies vir 7 paaltjies in 25 boulbeurte aangeteken. Hulle moes in die laaste boulbeurt nog 10 lopies aanteken, maar kon nie daarin slaag nie.

  • Christiaan Scholtz en Tiaan Scheepers neem elkeen 2 paaltjies vir Hoërskool Bredasdorp na die BD’s se boulers pragtig teruggeveg het.

Die BD’s wen met 6 lopies!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsbredasdorp.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal