)
Nasionale onderwaterhokkie – Hoërskool Bredasdorp skitter

Onderwaterhokkie. Hoërskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart…

Skolesportdag – Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Bredasdorp

Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ’n uitgebreide interskole teen Hoërskool Bredasdorp. Die dag…

Gevegkuns – Hoërskool Bredasdorp presteer

Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. Hoërskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete…

Western Cape Youth Show – Hoërskool Bredasdorp

Western Cape Youth Show. During the April school holidays, a group of Bredasdorp High School’s learners took part in the Agri Expo Western Cape Youth Show Championships. The learners did…

RobbieFees Netbal – Hoërskool Bredasdorp

RobbieFees Netbal. Hoërskool Bredasdorp se netbalspanne het die afgelope naweek teen verskeie skole meegeding tydens die RobbieFees Netbal byeenkoms. o.19A Netbal-Uitslae: Wedstryd 1 teen Montana Wedstryd 2 teen Swellendam Wedstryd…

Hoofdogter 2025 – Hoërskool Bredasdorp

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Mieke Saayman,…

Hoofseun 2025 – Hoërskool Bredasdorp

Hoofseun 2025. Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons…

Noord/ Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms – Hoërskool Bredasdorp

Noord/Suid-Boland gholf-ligabyeenkoms. Hoërskool Bredasdorp se A en B-gholfspanne het op 20 Januarie in Robertson in die Noord/Suid-Boland ligabyeenkoms teen Worcester Gimnasium, Hoërskool Hermanus, Hoërskool Robertson, HS Montagu, Hoërskool Swellendam en…

Gala-aand van Ink – Hoërskool Bredasdorp

Gala-aand van Ink. Tydens die gala-aand van Ink (jaarlikse skryfwedstryd van Bloemfontein Skrywersvereniging) op 9 November in Bloemfontein, is aangekondig dat Malienke van Wyk (gr 9) se kortverhaal opgeneem is…

Overberg Senior Netbalspan – Hoërskool Bredasdorp

Overberg Senior Netbalspan. Hoërskool Bredasdorp is baie trots op Anina Treurnicht, graad 11 leerder, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan. Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1…

VRL en Hoofleiers 2025 – Hoërskool Bredasdorp

VRL en Hoofleiers 2025. Hoërskool Bredasdorp het hul VRL van 2025 in September bekend gemaak. Die Hoofleiers vir 2025 is ook hierdeie week aangekondig. VRL 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbredasdorp.co.za/…

Nuutverkose VRL – Hoërskool Bredasdorp

Nuutverkose VRL. Foto: Agter: TJ du Plessis, Ruan Temmers, Cole Coetzee, Willem Strauss, Suzanne Pretorius, Marc-Lee Kapot. 2de Ry: William Swartbooi, San-Mari Rossouw, Junicke Newman, Mieke Saayman, Hope Summers. 3de…

Kaapstad Eisteddfod – Hoërskool Bredasdorp

Kaapstad Eisteddfod. Verskeie Hip Hop-dansers van Hoërskool Bredasdorp, het 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Hulle is lede van die Just Dance skool. Die dansers het puik presteer en…

Rugby Kaptein – Ontmoet Kyle Willeman van Hoërskool Bredasdorp

Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kyle Willeman. Kyle is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Bredasdorp in die Wes-Kaap. druk vandag die…

Hokkie Kaptein-Ontmoet Minke Terblanche Hoërskool Bredasdorp

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bredasdorp se 1ste dogters hokkiespan kaptein, Minke Terblanche. Minke behaal die derde doel in ons…

Netbal Kaptein – Ontmoet Somé Louw van Hoërskool Bredasdorp

Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteine gesels Schools That Rock van dag met Somé Louw. Somé is die 1ste Netbalspan Kaptein van Hoërskool Bredasdorp in die Wes-Kaap.…

Weskaap Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bredasdorp

Weskaap Atletiek Kampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Bredasdorp het goed presteer by die Weskaap Atletiek Kampioenskappe. Hul resultate: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsbredasdorp.co.za/ Foto’s verskaf

Netbal toernooi – Hoërskool Bredasdorp

Netbal toernooi. Hierdie jaar was die tweede jaar wat Hoërskool Bredasdorp ‘n netbal toernooi aangebied het vir o/14-, o/15-, o/16- en o/19-netbalspanne. Meer as 270 netbaldogters van sewe hoërskole het…

Onderwaterhokkie – Hoërskool Bredasdorp

Onderwaterhokkie. Nege leerders van Hoërskool Bredasdorp is gekies om Boland tydens die Onderwaterhokkie Nasionale kampioenskappe te verteenwoordig. Die Nasionale Onderwaterhokkie kampioenskappe vind vanaf 21 tot 23 Maart plaas by Generations…

Valentynsbal 2024 – Hoërskool Bredasdorp

Valentynsbal 2024. Wat spel rooi harte, vrolike ballonne, ‘n mooi getooide skoolsaal, jong dames, sjarmante jong manne en hope energie? Hoërskool Bredasdorp se jaarlikse valentynsbal, natuurlik. Die Valentynsbal 2024 het…

Skole krieket – Hoërskool Bredasdorp vs Curro Hermanus

Skole krieket. Hoërskool Bredasdorp se o.15-krieketspan het gister, 8 Februarie, ‘n skole krieket wedstryd op Hermanus teen Curro Hermanus gespeel. Bredasdorp kolf eerste en teken 113 lopies in 25 boulbeurte…

Hoofseun 2024 – Schools That Rock gesels met Lohann Fourie

Hoofseun 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock vandag met die Hoofseun van Hoërskool Bredasdorp in die Suid-Kaap, Lohann Fourie. Lohann, vertel ons meer van jouself en jou…

Hoofdogter 2024 – Schools That Rock gesels met Somé Louw

Hoofdogter 2024. In ons reeks oor Hoofdogter 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofdogter van Hoërskool Bredasdorp in die Suid-Kaap, Somé Louw. Somé, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…