Onderwaterhokkie. Nege leerders van Hoërskool Bredasdorp is gekies om Boland tydens die Onderwaterhokkie Nasionale kampioenskappe te verteenwoordig.
Die Nasionale Onderwaterhokkie kampioenskappe vind vanaf 21 tot 23 Maart plaas by Generations in Somerset-Wes.
o.16A-seuns:
- Hugo Pretorius (kaptein)
- Jan-Carel Lochner
o/16A-dogters:
- Jessica Burger
- Rémy Wessels
o/19A-dames:
- Suzanne Pretorius
o/19-seuns:
- Philip Fick
- Kevin Goliath
- Hugo Bester
- Juhaine Anderson
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf