)

Netwerk ontbyt by UV – Hoërskool Fichardtpark

Netwerk ontbyt by UV. Tien toppresteerders van Hoërskool Fichardtpark se Graad 11 en 12 leerders het 29 Februarie ‘n Netwerk ontbyt by UV bygewoon. Hierdie leerders het ook die geleentheid gehad om saam met ander skole in Bloemfontein se toppresteerders die ontbyt by UV by te woon. Die leerders is gemotiveer deur die vise-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Petersen, om ‘n verskil te maak maar hulle is ook geluk gewens met hul prestasies.

By hierdie geleentheid was Cilethe Julies, ‘n oud-leerder van Hoërskool Fichardtpark ook een van drie studente-sprekers wat die leerders meer van hul kampuslewe vertel het. Die Fichies was ware ambassadeurs vir hul skool tydens die spoggeleentheid.

Hoërskool Fichardtpark het ook by die geleentheid ‘n Platinum sertifikaat ontvang vanaf Professor Petersen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal