)

Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje

Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms. Nege-en-vyftig dogters van Primêre Meisieskool Oranje het 23 Februarie aan die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Oranje se atlete het pragtig presteer. Die o.8 en o.11 dogters het die bekers ontvang vir die beste prestasies van die dag. Die o.13 dogters het ook tweede geëindig vir die beste prestasies van die dag. Oranje se atletiekspan eindig algeheel tweede vir beste prestasies van die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms

Sestien Oranje atlete is ook ingesluit in die Motheo/Xhariep Atletiekspan wat vandag, 2 Maart aan die Vrystaatbyeenkoms in Sasolburg deelneem.

Oranje se sestien atlete is:

O.10: Lea Cilliers, Mieke Naudé, Lienke de Vos

O.11: Zea Vortser, Almy Wessels, Annebel Fick, Carla Ferreira

O.12: Munay Uys, Amy Dormehl, Adriana Burger, Mia Haswell, Livia Gutter

O.13: Chani Britz, Gizelle Jones, Nolinga van Tonder, Mienje Momberg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal