)

OMS Gholf – Hoër Meisieskool Oranje 4-tal maak geskiedenis

OMS Gholf. Vier gholfspelers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het waarskynlik Vrydag, 1 Maart, geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit Oranje op die gholfbaan te verteenwoordig.

Hulle was boonop die enigste meisies teen die seuns op die Fichardtpark-sportdag. Daar is nie sekerheid of OMS-leerders al voorheen vir die skool gholf gespeel het nie.

Michelle Britz (graad 12) en Khloë Deysel (graad 9) het 4de uit die deelnemende 24 spanne geëindig. Mia Rossouw (graad. 12) en Lize Janse van Rensburg (graad 9) was 9de. Dit was ’n BBS-formaat oor 18 putjies.

Dit was maar slegs die vierde keer wat Lize ‘n gholfstok geswaai het. Mia speel vanaf ‘n 6 voorgee en spog met Vrystaatkleure in dié sport.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal