Nuutverkose VRL. Foto: Agter: TJ du Plessis, Ruan Temmers, Cole Coetzee, Willem Strauss, Suzanne Pretorius, Marc-Lee Kapot. 2de Ry: William Swartbooi, San-Mari Rossouw, Junicke Newman, Mieke Saayman, Hope Summers. 3de Ry: Sylvia de la Fontaine, Brent Sinani, Hope Marais. 4de Ry: Nina Terblanche, Malienke van Wyk. Voor: Bradley Zindonda, Lisa Bredell, mev Estelle Genis (skakelopvoeder). Afwesig: Lindzé Diedericks, Cleon Summers, Minke Terblanche, Alexander Janse van Rensburg, me Eloïse du Plessis (skakelopvoeder)
Hoërskool Bredasdorp het hulle nuutverkose VRL vir 2025 aangekondig. Hoërskool Bredasdorp vertrou dat hierdie leerders die groot verantwoordelik baie sal geniet.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien










