Kaapstad Eisteddfod. Verskeie Hip Hop-dansers van Hoërskool Bredasdorp, het 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Hulle is lede van die Just Dance skool.
Die dansers het puik presteer en is na die Prestige Konsert, op 14 Junie, genooi.
Die dansers is:
- Sylvia de la Fontaine
- Janell Diedricks
- Hazel Hendricks
- Hope Summers
- Lioneshia Visser
- Amy Hendricks
- Jawon Gabriels
- Gevannie van Rensburg
- Gerlynne Mountoud
- Cate-Lynn Jansen
- Marc-Lee Kapot
- Taygan Jameson
- San-Mari Rossouw
- Chloe August
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








