Overberg Senior Netbalspan. Hoërskool Bredasdorp is baie trots op Anina Treurnicht, graad 11 leerder, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan.
Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1 tot7 Desember, in Johannesburg by die Telkom Nasionale Netbalkampioenskappe, verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








