)

You are sponsoring

Skole krieket - Hoërskool Bredasdorp vs Curro Hermanus

Skole krieket. Hoërskool Bredasdorp se o.15-krieketspan het gister, 8 Februarie, ‘n skole krieket wedstryd op Hermanus teen Curro Hermanus gespeel. Bredasdorp kolf eerste en teken 113 lopies in 25 boulbeurte…