Skole krieket. Hoërskool Bultfontein het ‘n baie suksesvolle skole krieket wedstryd gespeel teen Welkom Gimnasium. Die manne van Bulties se 1ste krieketspan het Welkom Gimnasium se 2de krieketspan met 5 lopies in ‘n naelbyt rillerwedstryd gewen.
Top lopies aangeteken deur Bulties:
- Andries De Wet Steyl met 21 van 31 balle
- Ian Erasmus met 15 lopies van slegs 10 balle.
Top boulers van Bulties:
- Andries De Wet Steyl met ‘n skitterende 5 paaltjies vir 17 lopies!
- Jedri Janse Van Rensburg met 3 paaltjies vir 28 lopies
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf