)

Skole Krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Skolekrieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul skole krieket wedstryd teen Hoërskool Goudveld van Welkom oortuigend gewen.

Ruan Heunis met 94 lopies, Joel Coetzee (71) en Paul Naude (51 nie uit nie) het uitgeblink met die kolf. Ruan en Joel het ook ‘n indrukwekkende vennootskap van 128 lopies om die 4de paaltjie gedeel.

Joel het ‘n skitterende veelsydige dag afgerond deur 6 paaltjies vir slegs 17 lopies in te palm om te verseker dat die teiken suksesvol verdedig word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal