Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan.
Bergsig 0/15 teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom
- Ferdies kolf eerste en teken 88 lopies, almal uit, aan. Bergsig kolf tweede en behaal 90 lopies vir slegs 1 paaltjie.
- Bergsig wen die wedstryd oortuigend met 9 paaltjies.
- Best batsman: JG van Emmenes with 36 runs.
- Best bowler: JG van Emmenes with 5 wickets for 20 runs.
- Man of the match: JG van Emmenes van Bergsig
Bergsig 1ste span teen Hoërskool Hartbeespoort
- Bergsig kolf eerste en teken 117 lopies, almal uit, aan. Harties behaal 109 lopies, almal uit. Bergsig wen in ‘n naelbytwedstryd met 8 lopies.
- Best batsman: Luan Duvenhage with 21 runs.
- Best bowler: Ryan Nagel with 3 wickets for 14 runs.
Bergsig cricket is definitely showing great growth, optimism and determination. They are looking forward to the future. Small steps, big results. Moving forward!

More school news: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bergsigacademy.net
Foto’s verskaf










