Skole Krieket. In die skole krieket wedstryd, Krieketstryd van die Suide, tussen die twee Bloemfontein skole, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Fichardtpark, het JF se eerste krieketspan Hoërskool Fichardtpark met 4 paaltjies gewen. Hierdie T10-wedstryd is gespeel as voorwedstryd van die Itec Knights en Dp World Lions.
Dit was ‘n groot voorreg vir die twee skole se seuns om op die Mangaung Oval te speel.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://jf.co.za https://fpark.co.za
Foto’s verskaf









