Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Fichardtpark
Skole Krieket. In die skole krieket wedstryd, Krieketstryd van die Suide, tussen die twee Bloemfontein skole, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Fichardtpark, het JF se eerste krieketspan Hoërskool Fichardtpark met…
Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind…










