)

Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Wesbank Sekondêr

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se o.15A-krieketspan het Dinsdagmiddag ‘n T20 skole krieket wedstryd teen Wesbank Sekondêr gespeel.

Swartland kolf eerste in die krieket wedstryd en teken ‘n reuse 191 lopies aan vir slegs 3 paaltjies.

Iaan Snyders en Ruan Fluks het die kolfbeurt geopen en saam gekolf tot by die 18de boulbeurt. Hulle deel ‘n vennootskap van 170 lopies.

  • Iaan eindig op 82 lopies
  • Ruan behaal 73 lopies

Wesbank teken in hul kolfbeurt 50 lopies aan.

  • Christiaan Mocke neem 4 van Wesbank se paaltjies
  • Du Preez Erasmus neem 3 van hul paaltjies

Swartland wen die wedstryd met ‘n oortuigende 141 lopies.

Christiaan Mocke Iaan Snyders en Ruan Fluks
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal