)

Triumph Netbal toernooi – Hoërskool Randburg spelers presteer

Triumph Netbal toernooi. Die afgelope Saterdag, 28 Oktober, het Hoërskool Randburg se Eerste- en o.15 netbalspanne van 2024 aan die Triumph toernooi by Cornwall Hill College deelgeneem ter voorbereiding vir die volgende seisoen. Dit was ‘n lekker toernooi en ons Randjiemeisies het ons naam hoog gehou!

Die volgende meisies stap ook weg met die volgende pryse:

  • Issabella Murrison – Beste speler o.15
  • Skyler Vorster – Beste doel o.19

Vier van Randburg se meisies is gekies om in die Dubai spanne, vir die 7’s toernooi in 2024, te speel:

  • Skyler Vorster
  • Ilke Botha
  • Isabella Murison
  • Lara Boshoff

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrandburg.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal