Fairtree Netbaltoernooi – Hoërskool Randburg presteer mooi
Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by Hoërskool…
Netballiga – Hoërskool Randburg teen Trinity House Randpark
Netballiga. Hoërskool Randburg Netbalspanne skitter teen Trinity House Randpark. Hoërskool Randburg het vandag ’n merkwaardige prestasie gelewer in die Netballiga teen Trinity House Randpark. Met vasberadenheid, spanwerk en uitstekende afrigting…
Nasionale Hokkie-skeidsregter – Hoërskool Randburg se trots
Nasionale Hokkie-skeidsregter. 🌟 Trots op Randburg se eie hokkie-skeidsregter! Hoërskool Randburg is verheug om te deel dat Chantal van der Bank, leerder van die skool, onlangs as skeidsregter aan twee…
Atletiekkamp – Hoërskool Randburg atlete maak gereed vir seisoen
Atletiekkamp. 🏃♂️ Hoërskool Randburg Atletiekkamp: ’n Inspirasie vir die Seisoen. Hoërskool Randburg atlete het die afgelope twee dae aan ’n intensiewe én opwindende atletiekkamp deelgeneem. Daar is nie net gefokus…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Randburg ongelooflik trots
Hoofleiers 2026. 🎓 Hoërskool Randburg kondig met trots hul hoofleiers aan vir 2026! Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om die hoofleiers van Hoërskool Randburg vir die komende jaar aan te…
CGA Senior Short Course – Hoërskool Randburg Megan Kleynhans
CGA Senior Short Course. 🌟 Megan Kleynhans blink uit op beide swem- én landloopbaan! Hoërskool Randburg is trots om die uitsonderlike prestasies van een van hul sterleerlinge, Megan Kleynhans, aan…
Pullen en Howell hokkietoernooi – Hoërskool Randburg
Pullen en Howell hokkietoernooi. 🏑 Hoërskool Randburg se debuut blink by Pullen en Howell-toernooi! Hoërskool Randburg het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die gesogte Pullen en Howell hokkietoernooi.…
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Provinsiale Hokkietoernooie – Hoërskool Randburg skitter
Provinsiale Hokkietoernooie. 🏑 Hoërskool Randburg skitter op Provinsiale vlak – ’n Ware Fees van Talent en Toewyding! Hoërskool Randburg se hokkiespelers het nie net hul staal gewys nie. Hulle het…
Krieket – Hoërskool Randburg teen Hoërskool Noordheuwel
Skole Krieket. Hoërskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf
Teksmark 2024 – Hoërskool Randburg
Teksmark 2024. Teksmark is ‘n KKNK-projek, in samewerking met NATi, die Universiteit van Johannesburg, ATKV en die Vrystaat Kunstefees. Die doel van die projek, Teksmark 2024, is om nuwe Suid-Afrikaanse…
Level 2+ CGA gala – Hoërskool Randburg
Level 2+ CGA gala. Sewe swemmers van Hoërskool Randburg het 5 en 6 Oktober by Wahoo Aquatic Center aan die Level 2+ CGA gala deelgeneem. Uitslae behaal: Thomas Pretorius O.15…
Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Randburg
Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om nie net een nie, maar twee leerders in die Suid-Afrikaanse span te hê. Kaili Botje en Chané Vermeulen gaan Suid-Afrika verteenwoordig…
SANESA Ruitersport – Hoërskool Randburg
SANESA Ruitersport. Gedurende die afgelope naweek, 11 en 12 Mei, het twee ruiters van Hoërskool Randburg aan ‘n SANESA Ruitersport byeenkoms deelneem. Hulle het as volg presteer: Mareli Wassermann: Heike…
D12/2 Hokkieproewe – Hoërskool Randburg
D12/2 Hokkieproewe. Twaalf hokkiedogters van Hoërskool Randburg het deurgedring na die volgende D12/2 hokkieproewe: o/14 o/15-o/16 o/18 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrandburg.co.za/ Foto verskaf
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Randburg
SA Skole Atletiekkampioenskap. Gedurende die afgelope skoolvakansie het drie atlete van Hoërskool Randburg presteer by die SA Skole Atletiekkampioenskap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf
Skyfskiet Liga 1 – Hoërskool Randburg
Skyfskiet Liga 1. Hoërskool Randburg se skuts het 22 em 23 Maart aan die GSSU skyfskiet liga 1 deelgeneem. Resultate: Sporter onder 21: Sporter onder 16: Sporter onder 14: Pistool…
Jomo Netbalproewe – Hoërskool Randburg
Jomo Netbalproewe. Ses o.14 netbal dogters van Hoërskool Randburg, Gauteng, het deurgedring na die Jomo netbalproewe! Hierdie dogters het reeds twee rondtes van die proewe deurgemaak: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrandburg.co.za/…
Stars of the Universe – Hoërskool Randburg
Stars of the Universe. Twee van Hoërskool Randburg se leerders het Suid-Afrika onlangs verteenwoordig by die Stars of the Universe Performing Arts International Cup. Albei het uitstekende prestasies in die…
Gauteng Sports awards – Hoërskool Randburg leerder presteer
Gauteng Sports awards. Chané Vermeulen, leerder van Hoërskool Randburg, Gauteng, is die naweek vereer vir atletiek. Chané is die afgelope naweek by die Gauteng Sports awards aangewys is as die…
Triumph Netbal toernooi – Hoërskool Randburg spelers presteer
Triumph Netbal toernooi. Die afgelope Saterdag, 28 Oktober, het Hoërskool Randburg se Eerste- en o.15 netbalspanne van 2024 aan die Triumph toernooi by Cornwall Hill College deelgeneem ter voorbereiding vir…
RACA Eisteddfod – Hoërskool Randburg leerder skitter
RACA Eisteddfod. Arnel Swart, Graad 10 leerder vanHoërskool Randburg, het Saterdag 12 Augustus deelgeneem aan die RACA Eisteddfod vir 2023. Sy het die volgende uitstekende resultate behaal: Solo’s: Duets: Teams:…





















