Gauteng Sports awards. Chané Vermeulen, leerder van Hoërskool Randburg, Gauteng, is die naweek vereer vir atletiek. Chané is die afgelope naweek by die Gauteng Sports awards aangewys is as die Mees belowende atleet!
Hoërskool Randburg is baie trots op Chané en sien uit om haar nog baie op die atletiekbaan te sien!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf