)
Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Randburg

Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om nie net een nie, maar twee leerders in die Suid-Afrikaanse span te hê. Kaili Botje en Chané Vermeulen gaan Suid-Afrika verteenwoordig…

Gauteng Sports awards – Hoërskool Randburg leerder presteer

Gauteng Sports awards. Chané Vermeulen, leerder van Hoërskool Randburg, Gauteng, is die naweek vereer vir atletiek. Chané is die afgelope naweek by die Gauteng Sports awards aangewys is as die…