
Skole Krieket. Hoërskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week:
- Randburg O.16A Krieketspan wen Hoërskool Noordheuwel o.16A span met 7 paaltjies. Liam Peek teken 60 lopies aan. Jaco Kahts boul skitterend in sy 4 beurte met 21 lopies vir 2 paaltjies behaal.
- Randburg o.14A krieketspan se uitblinker van die week is Andrew Holmes. Hy teken 57 lopies aan. Thinus Otto neem 3 paaltjies.
- Randburg se Eerstespan uitblinker, Kael Farquhar, boul 4 beurte en beperk die opponente vir slegs 27 lopies (ekonomie van 6.5)
- Die Tweedespan uitblinker, Dimitri Gerber, teken 49 lopies aan en JP Cave teken 41 lopies aan.
- Die Dogters Eerstespan, Else Badenhorst, teken 46 lopies aan.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor