Jomo Netbalproewe. Ses o.14 netbal dogters van Hoërskool Randburg, Gauteng, het deurgedring na die Jomo netbalproewe! Hierdie dogters het reeds twee rondtes van die proewe deurgemaak:
- Megan Kleynhans
- Imcke Nel
- Anya van Aswegen
- Leandri Smit
- Eldené Viljoen
- Danicke Van Biljon
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf