Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81).
Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie.
O.19A Span
- Verloor teen St Charles College met 5 paaltjies
- Wen teen Jeppe High School met 4 paaltjies
- Wen teen St Albans College met 111 lopies
O.17A Span
- Wen teen Clifton High School met 6 paaltjies
- Wen teen CURRO Hillcrest met 45 lopies
- Verloor teen Hoërskool Noordheuwel met 6 paaltjies
- Verloor teen Durban High School met 3 lopies
O.15A Span
- Wen teen Bishops Diosecan College met 6 paaltjies
- Match drawn: Grey Kollege (277-10), Selborne College (150-8)
- Wen teen Paarl Gimnasium met 35 lopies
- Wen teen Pearson High School met 40 lopies
O.14A Span
- Wen teen Northcliff High School met 10 paaltjies
- Wen teen Clifton High School met 8 paaltjies
- Verloor teen Westville Boys’ High School met 4 paaltjies
- Wen teen Michaelhouse met 66 lopies
O.14B Span
- Wen teen Michaelhouse met 4 paaltjies
- Verloor teen MZ Cricket met 15 lopies
- Wen teen KZN HUB met 7 paaltjies



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








