)

Geografie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof Top Q4/5 skool

Geografie Olimpiade. Die Nasionale Geografie Olimpiade vir junior leerders het op 19 September plaasgevind. Daar het vanjaar 84 skole en ‘n totaal van 1 089 leerders landswyd deelgeneem.

Hoërskool Waterkloof is as die top Q4/5-skool aangewys en was die enigste Afrikaanse staatskool onder die presterende skole.

Waterkloof is baie trots op die volgende leerders:

  • Hugo Louw (graad 8 ) wat die gesamentlike twaalfde plek beklee en sodoende ‘n platinum sertifikaat verwerf het
  • Alwi Potgieter (graad 9), verdien ‘n goue sertifikate vir sy prestasie as ‘n top 5 deelnemer
  • Kayla Borstlap (graad 9), verdien ‘n goue sertifikate vir haar prestasie as ‘n top 5 deelnemer
  • GJ Badenhorst (graad 8 ) verdien ‘n goue sertifikate vir sy prestasie as ‘n top 5 deelnemer
  • Joané van Blommestein (graad 8 ) verdien goue sertifikaat vir haar prestasie as ‘n top 5 deelnemer
  • Mila Gous (graad 8 ) behaal ‘n silwer sertifikaat as ‘n top 10 leerder
  • Rut van Hoven (graad 9) behaal ‘n silwer sertifikaat as ‘n top 10 leerder
  • Colbi Pienaar (graad 9 ) verdien ‘n brons sertifikaat as ‘n top 15 leerder
Van links: GJ Badenhorst, Joané van Blommestein, Mila Gous
Rut van Hoven en Colbi Pienaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal