Geografie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof Top Q4/5 skool
Geografie Olimpiade. Die Nasionale Geografie Olimpiade vir junior leerders het op 19 September plaasgevind. Daar het vanjaar 84 skole en ‘n totaal van 1 089 leerders landswyd deelgeneem. Hoërskool Waterkloof…








