)
Geografie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof Top Q4/5 skool

Geografie Olimpiade. Die Nasionale Geografie Olimpiade vir junior leerders het op 19 September plaasgevind. Daar het vanjaar 84 skole en ‘n totaal van 1 089 leerders landswyd deelgeneem. Hoërskool Waterkloof…

SA Skole Tennis – Hoërskool Waterkloof leerders na Londen

SA Skole Tennis. Twee van Hoërskool Waterkloof se tennisspelers, Heinrich Wasserfall (graad 11) en Ciaran McConnel (graad 9) het gisteraand na Londen vertrek waar hulle onderskeidelik die SA Skole o.19-seunsspan…