SA Skole Tennis. Twee van Hoërskool Waterkloof se tennisspelers, Heinrich Wasserfall (graad 11) en Ciaran McConnel (graad 9) het gisteraand na Londen vertrek waar hulle onderskeidelik die SA Skole o.19-seunsspan en die SA Skole o. 15-dogtersspan gaan verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf