)
SA Skole Tennis – Hoërskool Ermelo

SA Skole Tennis. Hoërskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het deelgeneem aan die InterPro SA Skole Tennis Kampioenskap. In hierdie kompetisie ding leerders mee om moontlik gekies te word vir die…

SA Skole Tennis – Hoërskool Waterkloof leerders na Londen

SA Skole Tennis. Twee van Hoërskool Waterkloof se tennisspelers, Heinrich Wasserfall (graad 11) en Ciaran McConnel (graad 9) het gisteraand na Londen vertrek waar hulle onderskeidelik die SA Skole o.19-seunsspan…

SA Skole Tennis – Nestine van Rooyen van Oranje in O15 span

SA Skole Tennis. Nog ‘n Oranjeniet is in die SA Skole Tennisspan. Hierdie keer is dit die 14-jarige Nestine van Rooyen. Nestine is nou ook ‘n lid van die Suid-Afrikaanse…