)

SA Skole Tennis – Hoërskool Ermelo

SA Skole Tennis. Hoërskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het deelgeneem aan die InterPro SA Skole Tennis Kampioenskap. In hierdie kompetisie ding leerders mee om moontlik gekies te word vir die SA Skolespan.

Henning het vyf uit ses van sy wedstryde gewen en word aangewys as die reserwe vir die Suid-Afrikaanse o.15 span wat in Junie op Wimbledon gaan deelneem.

Hy het ook onderskeidelik sy opponente vanuit KwaZulu-Natal, Wes-Kaap, Limpopo, Dias, Zimbabwe en  Gautengsentraal gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal