)

SA Skole Tennis – Nestine van Rooyen van Oranje in O15 span

SA Skole Tennis. Nog ‘n Oranjeniet is in die SA Skole Tennisspan. Hierdie keer is dit die 14-jarige Nestine van Rooyen. Nestine is nou ook ‘n lid van die Suid-Afrikaanse o.15-tennisspan.

Nestine, Hoër Meisieskool Oranje se nrommer 4-speler, was aanvanklik as ‘n plaasvervanger gekies. Sy is tot die span bevorder nadat daar ‘n onttrekking was. Dit beteken Oranje het ‘n verteenwoordiger in sowel die nasionale o.15- en o.19-span. Donna le Roux is lid van die o19 span.

Die twee spanne van ses meisies elk reis in die wintervakansie na Europa.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal