Nasionale Wetenskap Ekspo. Drie leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria het aan die Nasionale Wetenskap Ekspo deelgeneem. Hierdie drie meisies het skitterend presteer.
- Inebelle Swart: Algeheel tweede en verwerf Goud
- Nina van Wyk: Goud
- Lana Fourie: Silwer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf